Pale Toe! (@Nader_pale_toe )

Pale Toe!

Bio Jou sêplek van Afrikaanse rugby. Maklik: as jy die taal praat of verstaan, is jy ons dam se eend. Ons maters is Rugbyfifteen.co.za en Radio Rugby. Lekker nê?
Location South Africa
Tweets 4,5K
Followers 892
Following 672
Account created 28-06-2013 10:58:22
ID 1552820300

Android : #RWC2019 #RSAVJAP Wayne Barnes is soos n 1948 Ford, mis elke derde slag, wêreldrugby se groot verleentheid met skeidsregters se standaard #ssrugby

Android : #RWC2019 Japan se lywe, gaan dit hou tot Sondag, die Bokke het 12 dae laas gespeel? Hoe belangrik is dit vir die kwatteindsyryd?

Android : #RWC2019 Die Japannese bring n nuwe dimensie aan rugby, het hulle die oemf om dieselfde te doen teen die Springbokke?

Android : Springboks The Boks have another few gears, they're due to select them soon, the business end is here, whoever will defend better come with their A-team and plans A-Z, go Bokke!